’N POLISIESERSANT wat in Durbanville gestasioneer is, is agter tralies omdat hy na bewering ’n herverkoper van WAKA TV is, ...
DIE Nasionale Raad van DBV’s (NSBV) was suksesvol met die inhegtenisneming van ’n verdagte, wat verbind word met die grusame ...
Ryan Devan Samuels (33) het die afgelope naweek sy eie lewe geneem deur vanaf ’n brug by Kraaifontein-treinstasie te spring.
Die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit (KWDM) se branddienste, CapeNature en die Wynland Brandbeskermingsvereniging (FPA) ...
SONDAG het die Queenstown K9-unit inligting ontvang oor ’n bus van Oos-Londen wat met sonkrag-batterye en sonpanele na Zimbabwe onderweg is.
DIE Carnarvon-streekhof in die Noord-Kaap het onlangs ’n tiener 16 jaar tronkstraf opgelê vir moord. Byrone Maritz (19) is gevonnis vir die moord op Henry Williams (40) en die aanranding van die ...
’N FAMILIE van Goedverwacht, ’n sendingdorpie nie ver van Piketberg nie, eis geregtigheid ná hulle suster se gru-lemdood. Elizma Manuel (53) was opgewonde om haar hamper in Vredenburg te gaan optel.
’N PA van Durbanville het binne ’n oogwink sy hele gesin verloor. Juanita Beukes (49) en haar twee kinders, Emma en Stephan, is Sondagoggend op die hoek van die R312 en die R304 naby Fisantekraal in ...
DIE skote het weer die afgelope naweek op die Kaapse Vlakte geklap.’n 17-Jarige meisie is Saterdag in Retreat doodgeskiet.
Die arrestasie volg nadat die cops inligting ontvang het oor dwelms wat onderweg was, en die lede vinnig opgetree het.
VIER mans is die afgelope naweek in Oos-Londen vir perlemoenstropery gearresteer. Volgens ’n polisiewoordvoerder, kapt. Hazel ...
DURBAN. - Vyf vermeende rowers is Sondagaand noodlottig gewond in ’n skietery met die polisie in Lindelani, Ntuzuma.